Droom vir Wellington

Droom vir Wellington

Wellington Lions ondersteun die Droom vir Wellington projek wat daarop gemik is om Wellingtonners te inspireer om by wyse van gemeenskapsprojekte ‘n bydrae te lewer om hul eie omgewing op te kikker en om organisasies wat dié doel in gemeen het, van mekaar bewus te maak. ‘n Projek kan so groot wees soos die stasie en die parkering rondom wat opgeknap word waarby verskeie rolspelers en organisasies betrokke kan wees of so klein soos twee...

Read More

Blisters for Bread

Blisters for Bread

Peninsula School Feeding Association’s Blisters for Bread Charity Family Fun Walk is now in its 44th year. The Walk began as a fundraiser for PSFA by Savio College in Landsdowne. In 1972, it was decided to hold a really BIG walk and the various Lions Clubs in Cape Town came on board to help plan and implement the event. That year, 13,000 school children took part in the event, which covered 17 different routes around the Peninsula. Two hundred...

Read More

Hou Wellington Skoon

Hou Wellington Skoon

Die Lions van Wellington benodig u hulp Die Lions van Wellington werk nou saam met die Korrektiewe Dienste en Munisipaliteit om elke 2de Saterdag (as die weer dit toelaat) die ingange van ons dorp skoon te maak. Daar word gemiddeld 80-90 sakke rommel elke keer opgetêl deur die manne wat Gemeenskapsdiens moet verrig. Ons beste poging was so 2 maande terug toe daar 129 sakke Rommel opgetel is. Ons het agtergekom dat die meeste van die manne kom...

Read More